Family friendly

Amanda Strydom - LIG!

Fri Oct 15, 19:00 - Sat Oct 16, 20:30

Centurion Theatre

ABOUT

Amanda Strydom – Lig

Met

Coenraad Rall, pianis

Centurionteater 15 & 16 Oktober 2021

 

Amanda Strydom, doyenne van die kabaretverhoog , bring met hierdie vertoning lig en medisyne vir pandemie-voos siele in die lente.

Haar liedjies en stories is die regte medisyne vir skete en pyne. In Afrikaans , Engels en Frans smeer sy salf aan moeë siele en bring lig in hierdie vreemde tyd saam met haar briljante pianis, Coenraad Rall. 

DIRECTIONS

Amanda Strydom - LIG!
Centurion Theatre
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions