Appel Blue Moon Nelspruit 2021

Fri Nov 19, 19:00 - Fri Nov 19, 20:30

Blue Moon Nelspruit

ABOUT

Op 19 November 2021 verwelkom Blue Moon Nelspruit vir Appel en Gas Kunstenaar Franja Du Plessis op die verhoog.

Kom geniet die aand saam ons.

Geen privaat drank of kos mag in gebring word nie.

Kontant kroeg en kos stalletjie beskikbaar.