FREE OPTIONS
No under 18s

Doxa Deo Xanadu Vadersdag 18:00

Sun Jun 20, 18:00 - Sun Jun 20, 19:30

Doxa Deo Xanadu

ABOUT

Ons is opgewonde om saam met jou die Here te aanbid!

Die 18:00 diens vind in die auditorium plaas.

Jy kan ook registreer vir Kinder- en Jeugbediening. 

Daar sal met elke samekoms die nodige nasionale voorsorgmaatreëls toegepas word om seker te maak dat almal wat dit bywoon veilig kan bly.  

Let asb op die volgende maatreëls:

1.   Geen persoon sonder ‘n gesigmasker sal toegelaat word om ‘n diens by te woon nie.

2.   Maak asb seker dat jou gesigmasker reg deur die loop van die diens in plek bly.

3.   Daar sal handreiniger by die deure en reg deur die gebou beskikbaar wees.

4.   In lyn met die nasionale vereistes sal daar rekord geneem word van jou temperatuur sowel as jou persoonlike inligting en gesondheidstoestand.

5.   Vermy asb enige fisiese kontak en maak seker dat jy ‘n veilige sosiale afstand hou.

6.   Ons sal ook ongelukkig geen persone wat reeds gesondheidsprobleme ondervind toegelaat mag word nie.

Ons sien uit om jou te sien!

DIRECTIONS

Doxa Deo Xanadu Vadersdag 18:00
Doxa Deo Xanadu
Kubla Khan Dr, Hartbeespoort, 0216
Get Directions