Family friendly
Bloemfontein - Willem Botha Make-Up Masterclass met MUD
Sat Nov 20, 10:00 - Sat Nov 20, 13:00
Monte Bello
ABOUT
Een van 21 eksklusiewe Willem Botha Make-Up Masterclasses in samewerking met MUD in 2021.
Kom kuier saam by die Monte Bello in Bloemfontein. Beperkte spasie beskikbaar weens Covid-maatreëls.
Event sluit 'n optrede deur Willem Botha en 'n 2-uur make-up masterclass in. Beslis nie iets wat jy wil misloop nie!
Jou kaartjie sluit ook die volgende in:
- Verwelkomingsdrankie geborg deur KolleGin
- Koffie & Tee
- Versnapperinge
- Water
- Goodie bag met vouchers van Brain ID en Wes Cabell asook samples van Juliette Armand, No Grow en meer.
VIP kaartjies sluit die die bogenoemde in plus:
- Sitplek voor in die venue
- Champagne
- Appletiser
- MUD produk
- Foxy Beauty produk
*aanbieding in Afrikaans
DIRECTIONS
Bloemfontein - Willem Botha Make-Up Masterclass met MUD
Monte Bello
Tafelkop Farm, Vaalbank, Suid St, Bloemfontein, 9301
Get Directions