FREE OPTIONS
Family friendly

Ds Marietjie Steyn - Intreepreek en Verwelkoming

Sun Jun 6, 10:00 - Sun Jun 6, 12:00

Groote Kerk Kaapstad

ABOUT

Op Sondag 6 Junie 2021 verwelkom ons vir Ds Marietjie Steyn as mede-leraar van die Groote Kerk Kaapstad. Die erediens sal plaasvind te Adderleystraat 45 om 10:00. Slegs 250 persone sal toegelaat word as gevolg van huidige Covid-19 regulasies. Vir enige navrae kontak gerus vir Elizna by 021 422 0569

DIRECTIONS

Ds Marietjie Steyn - Intreepreek en Verwelkoming
Groote Kerk Kaapstad
45 Adderley St, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000
Get Directions