FREE OPTIONS
Family friendly

Ritmia Eredienste | Mei 2021 | 08:15 & 10:15

Sun May 2, 08:15 - Sun May 30, 11:30

Ritmia Kantoorgronde

ABOUT

Sondag dienste gaan weer voort by Ritmia Gemeente!


Ligging: 44 Blendelaan, Wilropark


Dienstye: 08h15 & 10h15


Kies asb. die korrekte tipe kaartjie vir elkeen in jou gesin volgens ouderdomsgroep - dit vereenvoudig die inteken proses wat Covid regulasies vereis.


  • 250 plekke vir volwassenes en jong kleuters (0-3) is beskikbaar in die erediens.
  • 100 plekke is beskikbaar vir kinders (4-11) in die Glow & GlowUp kinderdienste.
  • 75 plekke is beskikbaar vir graad 7's (12-13) by Keerpunt se dienste.
  • 75 plekke is beskikbaar vir tieners (14-18) in die Stoom tienerdiens.


Ons sien baie uit om julle hier te sien!


Onthou asb. 'n masker vir elkeen in jou gesin.


Maak asb. kontak met ons as jy jou bespreking wil kanselleer: 011 246 7013

(Sodoende kan ons op die sisteem weer plek maak vir mense om te bespreek wat nog nie plek het nie.)

DIRECTIONS

Ritmia Eredienste | Mei 2021 | 08:15 & 10:15
Ritmia Kantoorgronde
44 Blende Ave, Wilro Park, Roodepoort, 1724
Get Directions