Sewevoet "Lockdown Sessies" by die Daisy Jones

Wed May 5, 17:00 - Wed May 5, 22:30

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Sewevoet is n Afrikaanse Kunstenaar vanaf Somerset West, Kaapstad. 

Die Sewevoet Band bring die "Lockdown Sessies"na Stellenbosch vir die eerste keer die jaar!!

Kom geniet die aand saam Sewevoet en hoor die klanke wat weergalm vanuit n diep plek waar net die pen verstaan. Klanke vanuit die Platteland...


Special Guests:

Juan-Paul Rossouw (Guitar - Vox)

Hiram Koopman (Sax)

Vinnie Henrico (Drums)

Grandal Vlotman (Keybord)

Regardt De Bruin (Guitar)

Charlton Daniels (Bass)


Om meer uit te vind oor Sewevoet volg die links hier onder:


https://open.spotify.com/artist/6C3qTdpZVdzsEUNXXoCLqv

https://music.apple.com/gb/search?term=sewevoet

https://www.facebook.com/Sewevoet/


Woensdag 05 Mei 2021

The Daisy Jones Bar op die Summerhill Wynlandgoed

Deure open : 17:00

Vertoning begin 19:30


Kaartjies R120 aanlyn of R150 by die deur.

DIRECTIONS

Sewevoet "Lockdown Sessies" by die Daisy Jones
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions