Family friendly

Appel kom kuier

Sat May 22, 18:00 - Sat May 22, 23:00

De Tol Farm Deli

ABOUT

Kom geniet 'n heerlike aand saam met Appel!

Hierdie event word aangebied deur Piekenierskloof Wines.



Hekke open om 18h00 waar daar 'n voorvertoning sal plaasvind todat Appel optree 20h00.


Na Appel se optrede sal daar 'n opveiling wees van wyn en 'n paar ander items.


Deur die loop van die aand kan jy uitsien om saam jou familie, ander helfte of vriende lekker Piekenierskloof wyne, Carmién Gin, bier en kos te koop en te geniet.


Ons borge, wat later bekend gemaak sal word gaan stalletjies hé waar daar van hulle produkte gekoop kan word.


Streng COVID regulasies en sekuriteit sal toegepas word.

 

Neem kennis dat geen kontant op die aand aanvaar sal word nie.

 

Kinders onder die ouderdom van 11 jaar sal gratis toegelaat word.


Stallietjie:


Williston Karoo lamb:


?????KOOP JOU KAROO LAM VIR DIE WINTER NOU!!????


 Kan opgesny word in die volgende opsies????


Opsie 1: 

  Heel boude

  Heel blaaie

  Heel nek

  Heel skenkels

  Heel rib lieslap aan,   geknak

  Loin tjops


Opsie 2: 

  Boud tjops

  Blad tjops

  Nek tjops

  Skenkels opgesaag 

  Heel rib lieslap aan, geknak

  Loin tjops


Heel lammers is als netjies verpak en in 'n boks. ??


R110/kg gelewer


???? Whatsapp Emsi met jou bestelling 079 516 0333 ????


??? 6 Mei 2021 is die laatse dag vir bestellings ???


?????Bestelling kan opgetel word 22 Mei 2021 by die Williston Karoo lamb stallietjie by De Tol Farm Deli die dag van die APPEL show?????


---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

VOORWAARDES:


Indien die vertooning gekanselleer word as gevolg van COVID 19 regulasies. Sal die vertoning geherskeduleer word. Geen kaartjies sal terugbetaling ontvang nie.

In Piekenierskloof wines sal in die media kennis gee van enige veranderinge en/of wysigings ten opsigte van die skeduleringsbesonderhede van die vertoning.

In Piekenierskloof wines behou die reg voor om Bepalings en Voorwaardes aan te pas, indien nodig.