Borg Kamp Phoenix

About

Ons doen wettige weerbaarheid en taktiese opleiding vir die jong manne onder 40 wat nie die voorreg gehad het om opleiding te kon kry nie. Elke persoon wat die 2 weke kamp bywoon kry slaapplek, 3 x etes / dag en die gebruik van opleidings terrein en toerusting gedurende die kamp. Die opleiding word aangebied deur oud saw instrukteurs. Elke R100 help en maak 'n verskil aan die veiligheid van ons volk en ons land.

Additional information

Refund policy No refunds

Organiser

How can we help?