Family friendly

Dirk van der Westhuizen & Dozi : 14 Maart : Dozi's Back to the Roots, Hartbeespoort

Sun Mar 14, 11:00 - Sun Mar 14, 16:00

Dozi's Back to the Roots

ABOUT

Koop vroegtydig kaartjies om teleurstelling te voorkom! Beperkte aantal kaartjies beskikbaar soos per Covid-regulasies.


INDIEN daar moontlik nog kaartjies beskikbaar is op die dag van die optrede, sal ons dit teen die Saterdag vóôr die optrededatum, óf op die Sondag oggend op Facebook plaas. Neem kennis dat ingangspryse OP DIE DAG duurder is! Beste is dus om jou kaartjies vooraf aanlyn te koop!


Ongelukkig neem ons géén tafelbesprekings nie. Ons werk op ‘n “1st come, 1st serve” basis.


Hekke maak 11h00 oop.


Geen eie kos, drank en/of “snacks” word toegelaat nie - ons restaurant en kroeg is oop.


Ons is 'n gesinsvriendelike venue en ons verwelkom graag gaste van enige ouderdom!


Vir algemene navrae en oor VERBLYF by ons, kontak vir Sjene - 0766033759 óf Ruaan - 0761563599.




Aanwysings:

As jy die Waze App op jou foon het, sal jy die venue daarop optel.


Vanaf Pretoria op die N4 - deur een tolhek; gaan voort totdat jy deur die tweede tolhek gaan. Neem die eerste afrit en draai links weg van die snelweg af. Gaan verder oor die berg en ongeveer 3 km berg af, sien u 'n bordjie net verby die Excelsior-winkel wat aanwys om regs te draai na die grondpad. Ons is 1 km op die grondpad geleë.


GPS: S 25'43.24' E027"55.5

DIRECTIONS

Dirk van der Westhuizen & Dozi : 14 Maart : Dozi's Back to the Roots, Hartbeespoort
Dozi's Back to the Roots
Plot 136 Rietfontein, Hartbeespoort, 0216
Get Directions