FREE OPTIONS
Family friendly

Roan Ash (met gaskunstenaars Dawie de Jager & Dozi) : 2 Mei : Dozi's Back to the Roots, Hartbeespoort

Sun May 2, 11:00 - Sun May 2, 16:00

Dozi's Back to the Roots

ABOUT

Back to the Roots (buitelug) en Back to the Blues (binnenshuis) is oop Vrydae, Saterdae én Sondae!

Vrydae vanaf 13h00. Live music. Gratis; geen ingangsfooi betaalbaar.

Saterdae vanaf 11h00. Live music. Gratis; geen ingangsfooi betaalbaar.

Sondae vanaf 11h00. Live music. Kaartjies te koop op quicket.co.za

Vir navrae oor kunstenaars wie optree, die menu, of enige ander navrae, kontak vir Emsie - 0764365860 óf Ruaan - 0761563599.


Koop vroegtydig kaartjies om teleurstelling te voorkom! Beperkte aantal kaartjies beskikbaar soos per Covid-regulasies.


INDIEN daar moontlik nog kaartjies beskikbaar is op die dag van die optrede, sal ons dit teen die Saterdag vóór die optrededatum, óf op die Sondag oggend op Facebook plaas. Neem kennis dat ingangspryse OP DIE DAG duurder is! Beste is dus om jou kaartjies vooraf aanlyn te koop!


Ongelukkig neem ons géén tafelbesprekings nie. Ons werk op ‘n “1st come, 1st serve” basis.


Geen eie kos, drank en/of “snacks” word toegelaat nie - ons restaurant en kroeg is oop. Ons bedien díe lekkerste pizza, T-bone, pap & kaiings en burgers. Gaan goed af saam met ‘n paar lekker koues.


Ons is 'n gesinsvriendelike venue en ons verwelkom graag gaste van enige ouderdom.


Akkommodasie beskikbaar op die plaas. Vir navrae en om te bespreek, kontak vir Emsie - 0764365860 óf Ruaan - 0761563599.



Aanwysings:



  • As jy die Waze App op jou foon het, sal jy die venue daarop optel.



  • Vanaf Pretoria op die N4 - deur een tolhek; gaan voort totdat jy deur die tweede tolhek gaan. Neem die eerste afrit en draai links weg van die snelweg af. Gaan verder oor die berg en ongeveer 3 km berg af, sien u 'n bordjie net verby die Excelsior-winkel wat aanwys om regs te draai na die grondpad. Ons is 1 km op die grondpad geleë.



  • GPS: S 25'43.24' E027"55.5




Aanwysings:

As jy die Waze App op jou foon het, sal jy die venue daarop optel.


Vanaf Pretoria op die N4 - deur een tolhek; gaan voort totdat jy deur die tweede tolhek gaan. Neem die eerste afrit en draai links weg van die snelweg af. Gaan verder oor die berg en ongeveer 3 km berg af, sien u 'n bordjie net verby die Excelsior-winkel wat aanwys om regs te draai na die grondpad. Ons is 1 km op die grondpad geleë.


GPS: S 25'43.24' E027"55.5

DIRECTIONS

Roan Ash (met gaskunstenaars Dawie de Jager & Dozi) : 2 Mei : Dozi's Back to the Roots, Hartbeespoort
Dozi's Back to the Roots
Plot 136 Rietfontein, Hartbeespoort, 0216
Get Directions