Family friendly
Glow Show
Fri Mar 26, 18:30 - Fri Mar 26, 20:30
Ng Moedergemeente Pietersburg
ABOUT
Ons Plaashuis teater bied aan die Glow Show. 'n Konsert vir oud en jonk. Nuwerwedse lof en aanbiddingsmusiek,
Aksieliedjies, Lewensgrootte Glow karakters. Komedie en lewensveranderende boodskappe. Totale verwondering vir die kinders. Pret vir die hele gesin.
Daar is kos en glowprodukte by die byeenkoms te koop so bring asb sakgeld saam.