Family friendly

Musiek en Wyn-aand

Sat Oct 16, 17:00 - Sat Oct 16, 21:30

NG Rondebosch

ABOUT

Vlak 1 inperking is hier en ons wil jou graag uitnooi om saam met ons 'n gesellige aand met goeie musiek en kwaliteit wyn te kom geniet! Al wat jy hoef te doen, is 'n piekniek mandjie te pak (met jou eie eetgerei en wynglase), op te daag en lekker saam met jou vriende te kom kuier.


Deon Meiring gaan optree, saam met ons eie Carla Conrad en Jozua!


Die deure maak 17:00 oop en die gebeure sal 18:00 amptelik begin.


Daar is 'n beperkte hoeveelheid kaartjies, so moenie té lank wik en weeg nie, en onthou: die kaartjie sluit wyn in ??

SPOTIFY

DIRECTIONS

Musiek en Wyn-aand
NG Rondebosch
2 Derry Rd, Rondebosch, Cape Town, 7700
Get Directions