Letsitele Busroete | Bus Route (Jan/Feb 2021)

Wed Jan 27, 06:00 - Fri Feb 26, 15:30

Hoërskool Merensky High School

ABOUT

LETSITELE BUSROETE (Jan/Feb 2021)


  • Die Januarie/Februarie 2021 buskaartjie is geldig vir 30 dae vanaf die dag wat die skool begin.
  • 'n Aangekoopte buskaartjie moet tydens elke rit getoon word voor die leerder op die bus toegelaat sal word.
  • Hierdie kaartjie kan uitgedruk word of digitaal op die leerder se selfoon vertoon word.


VERTREK- EN AANKOMSTYE


MAANDAG, DINSDAG, WOENSDAG, DONDERDAG, VRYDAG

OGGEND: Vertrek 06:00 vanaf VIVA Garage; Arriveer 07:00 by Merensky

MIDDAG: Vertrek 14:00 vanaf Merensky; Arriveer 14:45 by VIVA Garage


-------------

LETSITELE BUS ROUTE (Jan/Feb 2021)


  • A January/February 2021 bus ticket is valid for 30 days from the day the school starts.
  • A purchased bus ticket must be shown during each ride before the learner will be admitted on the bus.
  • This ticket can be printed out or displayed digitally on the learner's cellphone.


DEPARTURE AND ARRIVAL TIMES


MONDAY, TUESDAY, WEDNESDAY, THURSDAY, FRIDAY

MORNING: Departure 06:00 from VIVA Garage; Arrive 07:00 at Merensky

AFTERNOON: Departure 14:00 from Merensky; Arrive 14:45 at VIVA Garage