Family friendly

Kaapstad - MUD Masterclass met Willem Botha

Tue Apr 20, 18:30 - Tue Apr 20, 21:00

Jamrock Theatre

ABOUT

Een van 21 eksklusiewe MUD Make-Up Masterclasses met Willem Botha in 2021.


Kom kuier saam by die Jamrock Teater in die Kaap. Beperkte spasie beskikbaar weens Covid-maatreëls.


Event sluit 'n optrede deur Willem Botha en 'n 2-uur make-up masterclass in. Beslis nie iets wat jy wil misloop nie!


Jou kaartjie sluit ook die volgende in:


  • Verwelkomingsdrankie
  • Koffie & Tee
  • Versnapperinge
  • Water


Kontantkroeg sal beskikbaar wees op die aand.

DIRECTIONS

Kaapstad - MUD Masterclass met Willem Botha
Jamrock Theatre
Brackenfell Shopping Centre, 58 Old Paarl Rd, Brackenfell, Cape Town, 7560
Get Directions