Juan Boucher Albumbekendstelling in Stellenbosch

Sun Nov 1, 14:00 - Sun Nov 1, 19:00

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Juan Boucher bring sy nuutste album 'Gewigloos' na Stellenbosch.

Die albumbekendstelling is op 1 November by die Daisy Jones Bar op die Summerhill Wines plaas net buite Stellenbosch. Dit is sy eerste vertoning in die Kaap met die nuwe album.


Kom geniet die dag saam met ons. Lekker pizza en wyn te koop.


Beperkte kaartjies beskikbaar onder Covid-19 regulasies:

Early Bird teen R150

R200 vanaf 26 Oktober

Kinders onder 12 verniet


Deure maak 14:00 oop.

Buite sitplek en grasperk om die middag deur te bring.

Vertoning begin om 17:00 op die binne verhoog. Die vertoning is staande en geen sitplekbesprekings word toegelaat nie. (First come first serve op die tafels wat wel hier is)


Geen eie drankies word toegelaat nie.

Lekker pizzas te koop op die dag.


**Covid-19 regulasies sal nagekom word.


DIRECTIONS

Juan Boucher Albumbekendstelling in Stellenbosch
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions