Family friendly

Aanlyn Studiekursus

Fri Oct 23, 18:00 - Sat Oct 31, 18:00

Online

ABOUT

Kursus vir Graad 4 - 9 leerders

 

Hierdie kursus is 'n ongelooflike toerustingsgeleentheid vir jou kind. Ek sien dikwels kinders in die Hoërskool of selfs studente wat steeds nie werklik weet hoe om te leer nie.


Maak seker jou kind weet hoe!


Inhoud van Studiekursus

·     ‘n Sessie vir 'n ouer - hoe om jou kind leiding te gee in hul leerwerk, sonder om die werk vir hul te doen


Toerusting aan leerder:

·    Motivering & Doelwitstelling

·    Tydsbestuur

·    Algemene Wenke

·    Hoe doen ek Opsommings?

·    Hoe leer ek: Tale, Wiskunde en Leervakke

·    Geheuetegnieke om lang vrae mee te leer



Datum en Koste


23 - 31 Oktober aanbod: R450


  • Aanlyn beskikbaar vanaf 23 tot 31 Oktober.
  • Die kursus bestaan uit 7 video's wat in totaal 3h20min. se inhoud bevat.
  • Daar is ook oefeninge wat tussendeur gedoen word, so die totale tyd van die kursus beloop ongeveer 5 ure. Dit kan volgens jou kind se eie pas en gerief voltooi word tussen die 23ste en 31ste Oktober.



Aktiwiteitsboekie

Ek stuur aktiwiteitsboekie per  e-pos wat asb. uitgedruk moet word voordat die kursus begin.


Reg om weg te spring?