Family friendly

Maak My Famous Showcase

Postponed

Event is online

ABOUT

DIE MAAK MY FAMOUS SHOWCASE


Die MMF Top10 span kragte saam met Emo Adams vir 'n onvergeetlike vertoning

en 'n paar van jou gunsteling treffers uit Seisoen 2


So kry jou aanlyn kaartjies en kom jol saam

  • Nicoleen Saal
  • Reggie B (met 'n kolletjie i)
  • Daylin Sass
  • DfeatSA
  • Die Wesso's
  • Jayson Kleinschmidt
  • Spinksie
  • Henrico Coetzer
  • Gnotez
  • Emma Ellis


Soos altyd het Emo 'n paar verrassings, maar julle sal moet inskakel om te sien watter ander gunstelinge join.