Die feesdienste is verniet, al wat ons versoek is dat jy registreer.
FREE OPTIONS
Family friendly

I Church Sondagoggend Feesdienste & Kidz Connect

Sun Sep 20, 09:30 - Sun Dec 13, 11:30

IPic Play, Aurora, Durbanville

ABOUT

Welkom by I Church se Sondagdiens - besprekingsvorm.

Ons skop af om 9.30vm tot 10vm met KIDZ CONNECT kinderbediening (3-14jaar oud) terwyl die volwassenes 'n koffie geniet by die Knead koffie winkel.


Om 10vm begin die feesdiens (erediens) tot en met 11vm waartydens die kinderkerk saam speel in die IPic Play arena. Daar is 10 fun coaches wat tesame met die kinderkerk personeel toesig hou.


Na afloop van die diens kuier ons heerlik saam.


Maak seker jy bespreek om 'n plek te verseker.


Sien jou Sondag

I Church Span

DIRECTIONS

I Church Sondagoggend Feesdienste & Kidz Connect
IPic Play, Aurora, Durbanville
Corner of Burton and, Aurora St, Durbanville, Cape Town, 7550
Get Directions