FREE OPTIONS

Goeie Nuus Fabriek Somer Glowshow

Fri Aug 21, 11:00 - Thu Dec 31, 11:00

Event is online

ABOUT




Kom geniet 'n Lofontploffing van hedendaagse

lof en aanbiddingsmusiek, grapjas Norman

reusagtige Glowpoppe, Bernard en Zoey se aksieliedjies en die Goeie Nuus Fabriek se

Cool poppehanteerders. Word weer soos 'n kind en staan in verwondering oor al die verskillende glowkarakters, musiek en stories. Verander jou sitkamer in 'n familiefees van kleur, lig en musiek. Ideaal vir laerskoolkinders, kleuterskole, kerke en sommer die hele gesin. Kry flitse, neonklere, kleurvolle hoede, gesigverf en glowsticks gereed. Bring net wat jy het, gaan trek kleurvol aan en kom sing en dans uitbundig saam met ons. Ongeveer 45min.