Grendelhuwelik Videoreeks

Thu Oct 29, 18:00 - Sun Nov 1, 18:00

Event is online

ABOUT

Die inperking was hard op baie mense se huwelike.

Ons kort weer fokus, krag en herstel.


Hierdie reeks bestaan uit 3 x 25-minuut videos met vrae en oefeninge by.


Dit sluit in:


  • Hoe om jou prioriteite weer reg te kry
  • Die regte gesindheid te kweek
  • Mekaar prakties lief te hê en te vergewe.


R120 per paartjie. Beskikbaar vir 72 uur vanaf Donderdag 29 Oktober op Quicket


Kontak Rudolph Grobler - 082 820 9899