RITME Leierskap - Leierskap in tawwe tye

Thu Aug 20, 10:00 - Sat Aug 22, 18:00

Event is online

ABOUT

Om in tawwe tye 'n leier te wees, kos van jou!

Leierskap is oor die algemeen nie maklik nie, maar in tye soos nou is dit nog moeiliker. 

Johan Smith & Stephan Joubert kuier vir 'n oggend saam met jou.

Hulle gee praktiese raad, deel waarhede uit die Woord en deel uit hul eie ervaring. Almal is welkom! Jy hoef nie net 'n dominee of 'n pastoor te wees nie.


20 Augustus 2020

10h00 - 12h00

R60 per persoon

Aanlyn

VBO punte beskikbaar vir die geleentheid