SKARREL PRODUCTIONS - Die storie van Dino saam met John en Pung
Sun Aug 30, 19:30 - Sun Sep 13, 21:15
Event is online
ABOUT
Skarrel Productions
Die storie van Dino saam met John en Pung.
Die storie word vertel deur n skreeusnaakse komedie manier soos net Dino kan . Sy “Struggle”, sy ervaaring met “Drugs” en die “Police” tot nou waar hy sy lewe bou met die hulp van sy duisende ondersteuners. Kom ervaar die opvoed kundige lewens les wat in n humor styl vertel word saam met ons .
Date : 30 Aug
Duration : +/- 90min
Content : Comedy / Story of Hope
Contact : Edward 0843007364
Email : [email protected]