LANDBOUWEEKBLAD – WEBINAAR – WORTELGESONDHEID

Wed Aug 12, 14:00 - Wed Aug 19, 16:00

Event is online

ABOUT

WEBINAAR – WORTELGESONDHEID


’n Noord-Kaapse boeredag oor die wortelgesondheid van wingerd


Landbouweekblad en Charl Baard Landbouprodukte bied ’n Noord-Kaapse aanlyn boeredag aan oor die wortelgesondheid van wingerd en watter aksies geneem kan word om wortels so gesond moontlik te hou. Ons gaan na verskillende video’s oor dekgewasse kyk en ons neem ook die kameras saam na die profielgate toe om te kyk wat onder die grond aangaan. Dr. Ronel Hendriks, me. Sheila Storey en dr. Johann Strauss gaan hul kennis en ervaring regstreeks tydens die webinaar deel en daar sal ook ’n geleentheid wees om vrae te vra.


INLIGTING

Datum: Woensdag 12 Augustus 2020

Die webinaar sal vir 48 uur beskikbaar wees.

Tyd: 13:50 vir 14:00

Plek: Aanlyn op die platform Crowdcast.

Koste: R50

Besprekings: Koop kaartjies aanlyn op Quicket.

Navrae oor kaartjies: [email protected]

Navrae oor program: Johan.vanderMerwe@landbou.com

Borge: Wenkem, Agricol, Metson, Atlantic Fertilisers

Vennote: Charl Baard Landbouprodukte; Landbouweekblad