MBA In Eiendomsbelegging Kursus...

Mon Jun 8, 19:00 - Mon Jun 8, 20:30

Event is online

ABOUT

Jou volgende Beleggings Eiendom in 7 maklike stappe



Hierdie ses week kursus sluit in:


1x 90min Groep Zoom sessie Per Week ter waarde van R4350

+

1x 45min '1 tot 1' sessie gedurende die verloop van die 6 weke ter waarde van R700

+

Gratis Trust ter waarde van R6000

+

Digitale dokumente (10) ter waarde van R5000

+

Eiendoms Belegging spesifieke 'Calculators' ter waarde van R1000



Die totale waarde van hierdie kursus beloop dus R17 050 maar jy kan al hierdie kry vir 'n Grendelstaat afslag aanbod van :

R 2 750