Vaste kos voorstelling
Sat May 30, 10:00 - Sat May 30, 11:00
Event is online
ABOUT
Vaste kos voorstelling saam met Magies vol liefde
Vaste kos voorstelling kan vir mammas oorweldigend wees, maar ons is hier om te help.
Ons antwoord al jou vrae, soos wanneer om met vaste kos te begin, waarmee om te begin, hoeveel keer 'n dag en nog vele meer.
Ons het 'n passie vir klein magies en wil elke mamma help om 'n liefde vir gesonde kossies by hulle kleinspan te kweek.