#BietjieMyTyd - Jy Is Dit Werd

Thu Jun 11, 19:00 - Thu Jun 11, 20:00

Event is online

ABOUT

Kom kuier saam Laetitia Dee & Minki van der Westhuizen.


Elke vrou benodig, nou nog meer as ooit, ‘n #BietjieMyTyd.


Besprekings Punte:


  • Hoe balanseer mens jou beroep, jou gesin, jou gesondheid
  • Hoe gemaak as jy 'n emosionele eter is?
  • Herstel van jou lyf na swangerskap
  • Wat as jou lewe anders uitdraai as wat jy gedink het dit gaan?
  • Hoe verander mens jou denke?
  • Hoe kom mens deur af dae?


Wees deel van ‘n seminaar waar ons #RealWomen & #RealConversations vier.