FREE OPTIONS

Elvis Blue Live Show Heidelberg Western Cape

Fri Aug 21, 18:00 - Fri Aug 21, 21:00

Heidelberg Skousaal

ABOUT

Die bekende sanger Elvis Blue tree op 6 Mei 2020 op in Heidelberg Wes-Kaap. Die fondse hiervan gaan aan die dorp se ACVV speelskool, Hansie en Grietjie.

Kom geniet 'n heerlike aand van musiek en vermaak saam met ons.

Ligte etes en kontant kroeg beskikbaar.